om te luister wat 'n terapeut sê van die program

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

GEEN INTERNET BENODIG                               HELP JOU KIND NOU!!

Windows 7-10, Microsoft Office 2010 of nuwer, 10Gb op C:/dryf, klank/oorfone

Spesiale aanbieding:

Betaal R100 minder per maand op ons afbetaalopsie: Spaar R2500 op die gewone pryse

Stuur navraag na WhatsApp 0833018159 of kontak jou agent

ABSA C.Nel 914 794 4748, Spaarrekening Takkode: 632005 Epos bewys na chanine@rockseries.co.za  

Een van die lekker dinge van die program is dat die kind teen haar/sy eie pas kan werk

Stappe kan weer en weer na geluister en gekyk word totdat die konsep verstaan word

Niemand word kwaad nie en die kind word nie afgebreek nie, maar wel opgebou omdat hy lesse makliker kan verstaan en DAN... 

die smaak van oorwinning proe as hy/sy iets oorwin.      

ENTHONALANGA, 'n skool in Tembisa se slaagsyfer vir Gr.7,  het opgegaan van  van 22% TOT 75% !!

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Ons Visie

Is om Christelik gebaseerde Opvoedkundige programme te verskaf wat sal lei tot 

Akademiese uitnemendheid!

Word sterk aanbeveel by Tuisskoliere

Beskikbaar in Afrikaans en Engels!!!

Besoek ook gerus die webwerf http://www.mieliestronk.com

vir al u take!!!

'n Gunsteling by Suid-Afrikaanse ouers! 

Lees wat ouers skryf:

 

website statistics

   

 

 

Stuur e-pos info@rockseries.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: June 12, 2020