Rotsreeks - Wiskunde Onnie in jou huis!!
Splinternuwe individuele produkte!! Baie bekostigbaar!! Baie effektief!! Kontak ons nou en maak 'n verskil in jou kind se lewe! Baie nuwe goed is bygewerk en ons ontwikkel die program voortdurend!! (Kontak ons gerus met voorstelle en idees) Hierdie reeks word ondersteun deur tuisonderrig-ouers!! DEMONSTRASIE
|
|
|
Klik asseblief op die web demo om 'n voorbeeld van een les te sien Alle lesse word so verduidelik..met klank en in volkleur. Jou kind kan oor en oor na dieselfde les luister totdat hulle dit verstaan!! Geen stres meer nie! VERMENIGVULDIGING MET BREUKE- METODE 1
|
|
Stuur e-pos info@rotsreeks.co.za
met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
|