om te luister wat 'n terapeut sê van die program

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

Perseptuele Vaardigehede

Junior Fase: van 3 jaar tot Gr.1 - Kan ook vir terapie gebruik word

Kinders in hoër grade wat iewers agtergeraak het kan die program ook gebruik om basiese beginsels weer op te skerp - Engels en Afrikaans

Lesse word in klank en volkleur aangebied. Rympies kan uitgedruk word.

Verkillende aktiwiteite wat gemaak kan word is ook ingesluit, met werkblaaie, 

flitskaarte wat gemaak kan word en vele meer

Perseptuele Ontwikkeling

Persepsie: pre-toetse (kan ook gebruik word vir Post-toetse)

Hier kan jy kyk of jou kind iewers iets gemis het!

Perseptuele oefeninge:

Inskerpingsmateriaal: Kan alles uitgedruk word

 

Tema 1 - My liggaam en kieme 

(ons is besig met die volgende temas en aktiwiteite)

Die boekie(ingesluit wat uitgedruk kan word soos benodig) bevat al die patrone ("templates") asook ekstra aktiwiteite wat gedoen kan word

Basiese Wiskunde

 

 

website statistics

 

 

 

Stuur e-pos info@rockseries.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: July 08, 2019