Rotsreeks - Wiskunde Onnie in jou huis!!

Home Wiskunde Lees E-Woordeboek Ou Vraestelle Wat Sê Ma's? DEMONSTRASIE Navorsing Hulpverlening! Kontak Vrae

'n Ma skryf:

Dankie duisend. Ek't alreeds gaan loer op die breuke afdeling. Ek's baie beindruk, jy verduidelik dit volledig. 

Kan nie genoeg dankie sê nie. Lekker aand verder. Shirleen

 

Splinternuwe individuele produkte!! Baie bekostigbaar!! Baie effektief!!

Kontak ons nou en maak 'n verskil in jou kind se lewe!

Baie nuwe goed is bygewerk en ons ontwikkel die program voortdurend!!

(Kontak ons gerus met voorstelle en idees)

Hierdie reeks word ondersteun deur tuisonderrig-ouers!!

 Wat Sê Ma's?

Afrikaans and English

 

 

Hi Chanine,

The Arks have reported that the programme is significantly helping the children as it continuously stimulates them with the pictures and voice.

They want to keep learning and learning!  They find that the children are speeding up in their responses and are now enjoying maths and English so much more.  Their memory has improved and so have their motor skills in using the laptops.

We highly recommend this programme to anyone!

katie@noahorphans.org.za |www.noahorphans.org.za

logo

Empowering communities to care for their vulnerable children

 

From: adele.claassen@gmail.com [mailto:adele.claassen@gmail.com]

Sent: Tuesday, February 08, 2011 3:30 PM

To: wisk@rockseries.co.za

Subject: Vreeslik baie dankie

Ek is 'n mamma van twee pragtige kinders. 'n Seun van 10 en 'n dogtertjie van 6. 'n Trotser mamma sal jy nie kry as wat ek is op my twee kleingoed nie. My twee kinders doen so goed op skool en huiswerk in ons gesin is lekker pret. Ek het 4jaar gelede vir my kinders die Wiskunde program sowel as die Leesprogram aangeskaf. Mense dit was die beste belegging ooit wat ek kon gemaak het. Wiskunde is 'n vak wat min kinders van hou en as jy dit nie verstaan nie is dit ook 'n moeilike vak om onder die knieg te kry. Sy seun en dogter is beide gaande oor Wiskunde. Alles te danke aan die cd. Hulle geniet dit baie meer om op die rekenaar te leer as uit boeke en op papier.

Vir hulle is dit soos spelletjiespeel en hulle probeer elke dag net vinniger en beter te werk as die vorige dag. Ek het nooit nodig om te raas en te baklei sodat hulle huiswerk moet doen nie. My seun is in Laerskool Sonop en hy is so goed in mondeling en oral. Hy word gereeld gevra om voor ander klasse en die skoolhoof te praat. Die leesprogram is uit en uit te danke daarvoor. Hy leer ook makliker in eksamens want die program het hom mooi geleer om sy brein te werk sodat hy beter kan onthou. Ek dink Die Rotsreeks is 'n aanwins in enige gesin waar daar skoolgaande kinders en veral werkende mammas en pappas is. Die program is regtig  soos onderwyser in die gemak van jou eie huis. Baie baie dankie vir die slimkoppe wat die program uitgedink het.

Daar is drie goed waarsonder ek nie kan leef nie en dis my elektriese motorhuisdeure my skottelgoedwasser en my kinders se Rotsreeks...

From: Lebohang Monnapula [mailto:MonnapuL@sentech.co.za]
Sent: Tuesday, February 15, 2011 12:05 PM
To: sales@rockseries.co.za
Subject: Comment

Hi,

I bought Rockseries program in 2010. My kids Maths and spelling have improved dramatically. I definitely will recommend Rockseries program to my friends.

Kind Regards,

L Monnapula

Good Morning Chanine,

I just want to inform you that there is quiet a progress with my daughter since we started practicising with her.  She used to struggle a lot with multiplying and division, but now there is a big progress because she can now do long division and long multiplication on her own. She had struggle since grade 4 as she is now in grade 6,  its her teacher who came with this idea of buying this program since she has done what she could to assist/help my daughter but she is still struggling but I think this program will come to her rescue.

Kind Regards,

Mpho Sithole

051-405 4370/082 0740 918

Department of Premier

My Monique ken nou al haar tafels uit haar kop wat 'n hengse groot prestasie is.

Ek dink dit is n wonderlike program!

Scharleen De Beer
Technical, ITU Errors Agent

Office : +27 11 380 0300


 

 

 

 

 

Back ] Home ] Next ]

Stuur e-pos info@rotsreeks.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: July 04, 2011