Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

Maniere om Rotsreeks/Rockseries aan te skaf:

 

of kontak ons vir ander opsies

 

BANKBESONDERHEDE

Moet asseblief onder geen omstandighede u kontant oorbetaal aan enige agent/verteenwoordiger nie. 

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid indien u geld aan 'n persoon gee en hulle u dan nie 'n produk/produkkode gee nie. 

Ons Koerier alle pakkies van die kantoor af. 

As gevolg van aanhoudende stakings het ons besluit om die posdiens nie verder te gebruik nie

Voordele van debietorder-betaling:

As jy klaar die debietorder ingevul het,  FAKS DIT DAN NA 0866 533 271 OF E-POS NA verkope@rotsreeks.co.za

Om te koop, skakel ons nou vir die beste pryse by  083 301 8159 of stuur e-pos aan verkope@rotsreeks.co.za

BANKBESONDERHEDE

Onderwysers: Skakel ons en ons kom doen 'n demonstrasie by u skool. Ons het al 65 SACE CPTD punte en alle onderwysers kry nog groter afslagte - Skakel Pierre 083 797 3335 vir 'n afspraak

 

Kyk wat skryf 'n ma:  

 

 

StatCounter - Free Web Tracker and Counter 

 

 

 

 

Stuur e-pos info@rotsreeks.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: August 22, 2017