Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres. *SPLINTERNUUT* Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit
|
|
Wat kry jy alles vir die jaar? Ekstra inligting: Stuur asseblief 'n e-pos aan verkope@rotsreeks.co.za Kleiner skooltjies kan ons kontak - ons help graag!! vir elke 10 verkope kry die skool 1 gratis vir die jaar
|
Stuur e-pos info@rockseries.co.za
met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
|